Eksodus 40:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Jy moet hulle salf, soos jy hulle vader gesalf het en hulle moet My dien as priesters, want hulle salwing sal vir hulle ’n ewige priesterskap wees, in hulle geslagte.”

Eksodus 40

Eksodus 40:14-18