Eksodus 4:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

“Sodat hulle kan glo dat יהוה, die God van hulle vaders, die God van Avraham, die God van Yitz’gak en die God van Ya’akov, aan jou verskyn het.”

Eksodus 4

Eksodus 4:1-15