Eksodus 4:25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe vat Tzipporah ’n skerp klip en sny die voorhuid van haar seuns af en gooi dit voor Moshe se voete en sê: “Waarlik, jy is vir my ’n bloedbruidegom!”

Eksodus 4

Eksodus 4:21-30