Eksodus 4:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Moshe het weggegaan en by sy skoonvader Yitro teruggekom en hy sê vir hom: “Laat my asseblief teruggaan na my broers wat in Mitzrayim is, om te sien of hulle nog lewe.” Yitro sê vir Moshe: “Gaan in vrede.”

Eksodus 4

Eksodus 4:11-26