Eksodus 39:42-43 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

42. Volgens alles wat יהוה Moshe beveel het, so het die seuns van Yisra’el al die werk gedoen.

43. Moshe het al die werk inspekteer en werklik, hulle het dit gemaak soos יהוה beveel het, so het hulle dit gemaak en Moshe het hulle geseën.

Eksodus 39