Eksodus 39:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle het dun plate van die goud geslaan en hy het dit in drade gesny om dit in te werk in die blou, pers en bloedrooi materiaal en in die wit geweefde linne; ’n produk van kunstige werk.

Eksodus 39

Eksodus 39:1-9