Eksodus 39:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle het ook twee goue ringe gemaak en dié aan die twee onder-ente van die borsplaat vasgesit, aan die kant wat teen die skouerkleed aan lê, aan die binnekant.

Eksodus 39

Eksodus 39:9-27