Eksodus 38:25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die silwer van die wat getel is van die vergadering was een honderd talente en een duisend sewe honderd vyf en sewentig sikkels (3023kg) volgens die sikkel van die Afgesonderde Plek;

Eksodus 38

Eksodus 38:21-31