Eksodus 38:23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en saam met hom Oholi’av, die seun van Agisamakh, van die stam van Dan, ’n graveerder, ontwerper en wewer in blou, pers en in bloedrooi materiaal en in wit geweefde linne.

Eksodus 38

Eksodus 38:15-27