Eksodus 37:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die gérubs het hulle vlerke boontoe uitgesprei gehou en die Toedekking met hulle vlerke toegemaak. Hulle gesigte was na mekaar toe en het na die Toedekking gekyk.

Eksodus 37

Eksodus 37:7-15