Eksodus 37:28-29 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

28. Hy het die pale van akasiahout gemaak en dit met goud oorgetrek.

29. Hy het ook die afgesonderde salfolie gemaak en die suiwer reukwerk van speserye, soos die produk van ’n speserymenger.

Eksodus 37