Eksodus 36:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Almal wat kunstig was onder hulle wat aan die tabernakel gewerk het, het tien gordyne gemaak uit wit geweefde linne en met blou, pers en bloedrooi materiaal, met gérubs; as kunstige werk het hulle dit gemaak. B’tzal’el het dit gemaak.

Eksodus 36

Eksodus 36:1-10