Eksodus 36:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Moshe het bevel gegee en hulle het dit deur die kamp bekend gemaak en gesê: “Laat geen man of vrou verder enige werk doen in verband met die bydraes vir die Afgesonderde Plek nie.” Die volk is so teruggehou om te bring,