Eksodus 35:4-6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

4. Moshe het met die hele vergadering van die seuns van Yisra’el gepraat en gesê: “Dít is wat יהוה beveel en gesê het:

5. Vat vanuit julle ’n bydrae aan יהוה. Laat elkeen met ’n gewillige verstand, wil en emosie dit bring as ’n bydrae aan יהוה: goud, silwer en koper;

6. blou, pers en bloedrooi materiaal, wit geweefde linne en bokhaar;

Eksodus 35