Eksodus 34:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

wat onverdiende guns hou vir duisende, wat boosheid, oortreding en sonde vergewe, maar nooit die skuldige onskuldig verklaar nie; wat die wetsoortreding van die vaders, die seuns en die kleinseuns laat beïnvloed, tot aan die derde en die vierde geslag.”

Eksodus 34

Eksodus 34:1-9