Eksodus 34:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het twee kliptafels gebeitel soos die eerstes en Moshe het die oggend vroeg opgestaan en opgegaan met die berg Sinai, soos יהוה hom beveel het en die twee kliptafels in sy hand gevat.

Eksodus 34

Eksodus 34:1-5