Eksodus 34:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

יהוה het vir Moshe gesê: “Beitel vir jou twee kliptafels uit soos die eerstes en Ek sal op hierdie tafels die woorde skryf wat op die eerste tafels was, wat jy gebreek het.

Eksodus 34

Eksodus 34:1-11