Eksodus 33:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Wanneer Moshe uitgaan na die tent toe, staan die hele volk op en gaan elkeen by die ingang van sy tent staan en hou Moshe dop totdat hy in die tent ingegaan het.

Eksodus 33

Eksodus 33:6-18