Eksodus 33:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

יהוה sê vir Moshe: “Ek sal ook dit doen wat jy gesê het, want jy het guns gevind in My oë en Ek ken jou by die naam (karakter en outoriteit).”

Eksodus 33

Eksodus 33:15-18