Eksodus 32:29-31 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

29. Moshe het gesê: “Maak vandag julle hande vol tot יהוה sodat Hy vandag ’n seën oor julle kan gee, want elkeen is teen sy seun en teen sy broer.”

30. Dit het gebeur op die volgende dag dat Moshe vir die volk sê: “Júlle het ’n groot sonde gedoen en nou sal ek opgaan na יהוה: miskien kan ek toedekking vir julle sonde doen.”

31. Moshe het na יהוה teruggegaan en gesê: “O, hierdie volk het ’n groot sonde gedoen en vir hulle ’n goue god gemaak.

Eksodus 32