Eksodus 31:8-12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

8. die tafel met sy bybehore, die suiwer goud lampstaander met al sy bybehore en die reukaltaar;

9. ook die brandofferaltaar met al sy bybehore, die kom met sy voetstuk,

10. die kunstige klere, die afgesonderde klere van Aharon, die priester en die klere van sy seuns, om te dien as priesters;

11. ook die salfolie en die reukwerk van speserye vir die Afgesonderde plek; net soos Ek jou beveel het, moet hulle dit maak.”

12. יהוה het met Moshe gepraat en gesê:

Eksodus 31