Eksodus 31:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ses dae lank kan werk gedoen word, maar op die sewende dag is daar ’n Shabbat van volkome rus, afgesonder tot יהוה. Wie ook al enige werk doen op die Shabbatdag, moet die dood sterf;

Eksodus 31

Eksodus 31:5-18