Eksodus 31:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

“Jy egter, moet met die kinders van Yisra’el praat en sê: ‘Julle moet sekerlik My Shabbatte hou, want dit is ’n teken tussen My en julle regdeur julle geslagte sodat julle kan weet dat Ek יהוה is wat julle afsonder.

Eksodus 31

Eksodus 31:3-18