Eksodus 30:32 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit mag nie op ’n mens se vlees uitgegooi word nie; julle mag ook nie volgens dieselfde voorskrif nog maak nie. Dit is afgesonder en dit moet vir julle afgesonder wees.

Eksodus 30

Eksodus 30:26-34