Eksodus 30:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Wanneer hulle ingaan in die Tent van Ontmoeting, of as hulle naby die altaar kom, om te bedien, om ’n offer te brand en in rook te laat opgaan tot יהוה, moet hulle met water was sodat hulle nie sterf nie.

Eksodus 30

Eksodus 30:16-28