Eksodus 30:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Vat die versoeningsgeld van die seuns van Yisra’el en gee dit vir die dienswerk van die Tent van Ontmoeting sodat dit ’n herinnering voor die Teenwoordigheid van יהוה kan wees vir die seuns van Yisra’el, tot versoening vir julle lewens.”

Eksodus 30

Eksodus 30:7-24