Eksodus 30:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Aharon moet, een maal per jaar, versoening op die horings doen; met die bloed van die sondoffer van versoening moet hy een maal per jaar daarvoor versoening doen reg deur julle geslagte. Dit is heeltemal afgesonder tot יהוה.”

Eksodus 30

Eksodus 30:6-14