Eksodus 3:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle sal na jou luister. Jy en die oudstes van Yisra’el moet na die koning van Mitzrayim gaan en julle moet vir hom sê: ‘יהוה, die God van die Hebreërs, het ons ontmoet; laat ons asseblief nou drie dagreise ver die wildernis intrek en aan יהוה, ons God, offer.’

Eksodus 3

Eksodus 3:8-22