Vat die klere en trek Aharon aan met die kleed, die bokleed van die skouerstuk, die skouerstuk en die borsplaat en bind om hom die geweefde band van die skouerstuk,