Eksodus 29:42 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hierdie moet ’n voortdurende brandoffer wees vir julle geslagte, by die ingang van die Tent van Ontmoeting, voor die Teenwoordigheid van יהוה, waar Ek jou sal ontmoet om met jou te praat.

Eksodus 29

Eksodus 29:37-44