Eksodus 29:40 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Saam met die een lam moet daar ’n tiende van ’n efa meel, gemeng met ’n kwart hin uitgestampte olie en ’n kwart hin wyn as ’n drankoffer wees.

Eksodus 29

Eksodus 29:31-46