Eksodus 29:25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Vat dit uit hulle hande uit en steek dit op die altaar aan die brand, as ’n brandoffer, as ’n aangename geur voor die Teenwoordigheid van יהוה. Dit is ’n offer met vuur tot יהוה.

Eksodus 29

Eksodus 29:20-29