Eksodus 29:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Jy moet die hele ram op die altaar brand en in rook laat opgaan. Dit is ’n brandoffer tot יהוה; ’n aangename geur, ’n offer deur vuur aan יהוה.

Eksodus 29

Eksodus 29:12-27