Eksodus 29:13-15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

13. Jy moet al die vet vat wat oor die binnegoed is, die vetlob aan die lewer, die twee niere en die vet wat daaraan is en dit op die altaar brand en in rook laat opgaan,

14. maar jy moet die vleis van die bul, sy vel en sy mis buitekant die kamp met vuur verbrand. Dit is ’n sondoffer.

15. Jy moet een ram vat en Aharon en sy seuns moet hulle hande op die ram se kop lê;

Eksodus 29