Eksodus 29:12-14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

12. Jy moet van die bloed van die bul vat en dit met jou vinger aan die horings van die altaar smeer en al die bloed aan die onderkant van die altaar uitgooi.

13. Jy moet al die vet vat wat oor die binnegoed is, die vetlob aan die lewer, die twee niere en die vet wat daaraan is en dit op die altaar brand en in rook laat opgaan,

14. maar jy moet die vleis van die bul, sy vel en sy mis buitekant die kamp met vuur verbrand. Dit is ’n sondoffer.

Eksodus 29