Eksodus 29:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Lev 8Dit is wat jy met hulle moet doen om hulle af te sonder sodat hulle My kan dien as priesters: vat een jong bul en twee ramme wat sonder gebrek is,

2. ongesuurde brood, ongesuurde koeke met olie gemeng en ongesuurde platkoeke met olie gesmeer. Jy moet dit van fyn koringmeel maak.

3. Sit dit in een mandjie en bring dit in die mandjie saam met die bul en die twee ramme.

Eksodus 29