Eksodus 28:40 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Vir die seuns van Aharon moet jy klede en gordels maak. Jy moet ook vir hulle tulbande maak, tot eer, lof en tot versiering.

Eksodus 28

Eksodus 28:38-43