Eksodus 28:27 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Jy moet nog twee goue ringe maak en dié aan die twee skouers van die skouerstuk, onderaan, aan die voorkant daarvan, by sy verbinding, bokant die geweefde band van die skouerstuk, vasmaak.

Eksodus 28

Eksodus 28:25-32