Eksodus 28:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die stene moet die name van die seuns van Yisra’el hê, twaalf volgens hulle name. Dit moet soos op ’n seëlsteen uitgesny word, elkeen met sy eie naam, volgens die twaalf stamme.

Eksodus 28

Eksodus 28:20-24