Eksodus 27:15-17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

15. en vir die ander kant vyftien el behangsels, met hulle drie pilare en hulle drie voetstukke.

16. Die ingang van die voorhof moet ’n behangsel van twintig el wees, van blou, pers en bloedrooi materiaal en wit geweefde linne, die produk van kunstige weefwerk; met vier pilare en hulle vier voetstukke.

17. Al die pilare rondom die voorhof moet silwer ringe en silwer hake hê en voetstukke van koper.

Eksodus 27