Eksodus 26:29 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Jy moet die planke met goud oortrek en hulle ringe, as plekke vir die pale, moet jy van goud maak. Die pale moet jy ook met goud oortrek.

Eksodus 26

Eksodus 26:27-33