Eksodus 26:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die lengte van elke gordyn moet agt en twintig el wees en die breedte van elke gordyn vier el. Al die gordyne moet dieselfde mate hê.

Eksodus 26

Eksodus 26:1-8