Eksodus 25:22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Daar sal Ek met jou ontmoet en van bo die toedekking af, van tussen die twee gérubs wat op die ark van die Getuienis is, met jou praat en alles sê wat Ek jou sal beveel aangaande die seuns van Yisra’el.

Eksodus 25

Eksodus 25:19-24