Eksodus 25:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Jy moet vier ringe van goud daarvoor giet en dit aan sy vier voete vassit, twee ringe moet aan die een kant en twee ringe aan die ander kant wees.

Eksodus 25

Eksodus 25:11-19