Eksodus 24:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het vir Moshe gesê: “Kom op na יהוה toe, jy, Aharon, Nadav, Avihu en sewentig van die oudstes van Yisra’el en lê met julle gesigte op die grond op ’n afstand.

Eksodus 24

Eksodus 24:1-10