Eksodus 23:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hou jouself ver weg van valse aanklagte af en moenie die onskuldige en die regverdige doodmaak nie, want Ek sal die bose oortreder nie regverdig verklaar nie.

Eksodus 23

Eksodus 23:6-17