Eksodus 23:31 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek het jou grense vasgestel van die Sufsee af tot by die See van die F’lishteine en van die wildernis af tot by die Rivier (Eufraat), want Ek sal die inwoners van die land in julle hand oorgee en jy sal hulle voor jou uit verdryf.

Eksodus 23

Eksodus 23:24-33