Jy mag die bloed van My offer nie saam met gesuurde brood offer nie. Ook mag die vet van My feesoffer nie tot die oggend toe oorbly nie.