Eksodus 23:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Die Fees van Ongesuurde Brode moet jy hou: sewe dae lank moet jy ongesuurde brode eet soos Ek jou beveel het, op die vasgestelde tyd in die maand Aviv, want daarin het jy uit Mitzrayim uitgetrek; niemand mag met leë hande voor My verskyn nie.