Eksodus 21:28 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

As ’n bees ’n man of ’n vrou deurboor sodat hy sterf, moet die bees met klippe tot die dood gestenig word en sy vleis mag nie geëet word nie, maar die eienaar van die bees sal vry wees,

Eksodus 21

Eksodus 21:18-33